SondebokRanna Abramson skuil van die gereg n die dood van drie mans na aan haar. As 'n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om 'n aanval op 'n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei hulle na 'n skokkende ontdekking 'n nuwe leidraad oor die verdwyning van 'n talentvolle matriekmeisie ses jaar gelede. Author: Irma Venter Publisher: Human & Rosseau Published: 12 10 2014 Pages: 386
Shopping security
Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols