SpoorOp 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: "Waar is dit?" Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop. Author: Deon Meyer Publisher: Human & Rosseau Published: 05 10 2012 Pages: 546 Binding Type: Paperback Weight: 1.
Shopping security
Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols